Pragtige ruim eenheid beskikbaar in die gewilde Senior 2000 Aftree Oord
Die moderne oopplan kombuis met baie kaste, is semi oopplan met die sitkamer en eetkamer.
Hierdie uiters netjiese en gerieflike woon eenheid bied twee slaapkamers, twee badkamers, mooi oopplan kombuis, eetkamer en leefarea. Daar is a toesluit motorhuis.
Daar is n patio/stoep aan die voorkant sovel as aan die agterkant en n heerlike ekstra stukkie grasperk en tuin aan die voorkant van die eenheid.
Die beste kom kyk hoe pragtig lyk ons tuine
Goeie sekuriteit , Boorgat Water en Tuinienste
Die Oord het a Haar Salon, Suster, Biblioteek, gemeenskap saal vir verjaarsdae en optrede, maandelikse bring en braai en nog vele ander aktiwiteite
Moenie hierdie besondere eenheid misloop nie !!! Skakel vir n afspraak vandag !!!
On offer is a spacious 2 bedroom unit in a popular Retirement village in Clarina. The unit offers 2 Bedrooms, 2 bathrooms, 2 living areas and a spacious kitchen and lock up garage. There are 2 patios and a lovely garden.
Very good security, borehole and garden services.
The village has a library, Hair Salon, Sister, community hall for birthdays and functions and a bring and braai once a month.
Age restriction is 50 years and older
Dont miss out on this very special unit on offer. Call me today for an appointment to view.